Draakasem

R160,00
Draakasem
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780799394122
Format: Sagteband
Publish date: 2019-05-01

Is jy gereed vir 'n skubberige avontuur? Darius se pa kan deur 'n rivier vol krokodille swem. Sy ma red ou tannies uit brandende geboue. Selfs sy kleinsussie skrik vir niks … En Darius? Hy is nie eens dapper genoeg om van die skool se duikplank af te spring nie. Maar alles verander toe hy op 'n dag 'n BAIE VREEMDE present by sy oupa kry … Jaco Jacobs se splinternuwe avontuurverhaal gaan oor bang wees en dapper wees – en dat daar 'n draak binne elkeen van ons is wat ons kan help om ons vrese te oorkom.

Meer inligting
Publish Date 01 Mei 2019
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Jaco Jacobs
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Jaco Jacobs