Aksieheld Austin (1) Operasie Sabotasie

R170,00
Aksieheld Austin (1) Operasie Sabotasie
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780799366327
Format: Sagteband
Publish date: 2017-01-02

Ewald is baie opgewonde toe hy die rol van Aksieheld Austin in 'n fliek losslaan, maar iets is nie pluis op die filmstel nie. Dit lyk asof 'n regte skurk die rolprent probeer saboteer. As Ewald die fliek wil red, sal hy so dapper soos 'n REGTE aksieheld moet wees ...

Meer inligting
Publish Date 02 Jan. 2017
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Fanie Viljoen
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Fanie Viljoen