RomanzaLiefde is ’n tydskrif met stories deur jou geliefkoosde romanseskrywers. Ontvlug met elke uitgawe na ’n plek waar liefde vir altyd en ewig is. Uitgawe een bevat lekkerleesverhale deur Bernette Bergenthuin, Madelie Human, Dina Botha en Joanna Alexander.

RomanzaLiefde is a bookazine with stories from your beloved romance authors. Escape with every issue to a place where love and happiness is everlasting. The first issue contains stories by Bernette Bergenthuin, Madelie Human, Dina Botha and Joanna Alexander.

 


 


R 49.95
Hoeveelheid


Resensies Skryf 'n resensie

OOR LAPA

LAPA beteken "huis": huis van boeke - en veral Afrikaanse boeke.


LAPA publiseer boeke vir almal wat Afrikaans praat, maar laat ook nie ander tale agterweë nie.


LAPA ondersteun die plaaslike boek, skrywer en leser deur gehalteleesstof teen bekostigbare pryse te lewer.

 

Lees verder...

KONTAK ONS

WINKELURE:
 08:00 – 16:00 (Maandae tot Vrydae)

PRETORIA: 
Bosmanstraat 380, Pretoria
 012 401 0700
 086 720 1583
 lapa@lapa.co.za

 

Lees verder...