ROMANZA-APP

Foon app | Lapa UitgewersOp ons RomanzaApp is al jou geliefde Romanza-boeke bymekaar. Nuwe liefdesverhale word maandeliks bygevoeg sodat jy gereeld ’n draai moet kom maak. Gewilde skrywers sluit in Dina Botha, Magdaleen Walters, Elsa Winckler, Madelie Human en Susan Olivier.

Laai RomanzaApp gratis op iStore en Google Play Store af. Jy kry twee pasella Romanzas, Boks vol soentjies deur Dina Botha en Net soos jy is deur Magdaleen Walters!

Hierna kan jy jou gunstelingRomanzas koop en aflaai.
Lees ons liefdesverhale enige plek, enige tyd.
Bederf jouself – jy verdien dit.  

 


Laai die app gratis af by:

app store  Google Play Store


OOR LAPA

LAPA is ’n akroniem vir Lees Afrikaans, Praat Afrikaans. 


Ons publiseer hoofsaaklik Afrikaanse boeke, maar gee sommige titels ook in Engels uit.


Bekostigbare boeke vir elke ouderdomsgroep en smaak is LAPA se doelwit.

 

Lees verder...

KONTAK ONS

WINKELURE:
 08:00 – 16:00 (Maandae tot Vrydae)

PRETORIA: 
Bosmanstraat 380, Pretoria
 012 401 0700
 086 720 1583
 lapa@lapa.co.za

 

Lees verder...