SOEK IN NUUS

NUUSTerug
RSS
Sy komvandaan is ’n hok, maar vandag is HemelBesem groot. Hy bied Pasella op SABC2 aan. Hy speel in Noem my skollie. Hy werk saam met die ATKV en WOW. Hy besoek skole. Op RSG bied hy reekse aan. In Suid-Afrika, Namibië, Nederland en België trek hy vol sale. Hy was al op verskeie TV-reekse te sien en in talle verhoogproduksies.
Lees verder
Kategorieë: NUUS |

Kom kuier vir ons skrywers by die US Woordfees!

Gepos op...
Lees meer oor die boeke en skrywers deur LAPA uitgewers by vanjaar se US Woordfees 2017
Lees verder
Kategorieë: NUUS |
What drives women to commit murder? What does it feel like to share a cell with murderers? What is the worst part of spending time behind bars?
Lees verder
Kategorieë: NUUS |
Kom kuier saam met LAPA by die 2015 Suid-Afrikaanse Boekebeurs in Johannesburg
LAPA kondig met trots ons deelname aan van die Suid-Afrikaanse Boekebeurs (SABF). Dit vind vanjaar plaas in die Turbinesaal, in Newton, Johannesburg. LAPA sal ’n stalletjie in die groot uitstalruimte hê en ’n aantal van ons outeurs sal deelneem aan die amptelike program. Hieronder is ’n opsomming van die geleenthede waar ons skrywers sal optree:   Riana Scheepers: KortverhaalwerkswinkelSaterdag 1 Augustus 09:00 tot 11:00 | Gordimer-kamer   Dr Riana Scheepers is een van die grootst...
Lees verder
Kategorieë: NUUS |

OOR LAPA

LAPA beteken "huis": huis van boeke - en veral Afrikaanse boeke.


LAPA publiseer boeke vir almal wat Afrikaans praat, maar laat ook nie ander tale agterweë nie.


LAPA ondersteun die plaaslike boek, skrywer en leser deur gehalteleesstof teen bekostigbare pryse te lewer.

 

Lees verder...

KONTAK ONS

WINKELURE:
 08:00 – 16:00 (Maandae tot Vrydae)

PRETORIA: 
Bosmanstraat 380, Pretoria
 012 401 0700
 086 720 1583
 lapa@lapa.co.za

 

Lees verder...