SOEK IN NUUS

NAWEEK PROJEKTE Terug
RSS

Koperdraadring - Upcycling projek

Gepos op...
Koperdraadring - Upcycling projek
Upcycling is die term wat gebruik word vir die kreatiewe herwinning van afvalmateriaal of onbruikbare, ongewenste items, om nuwe produkte te skep wat waarde het. Dit is meer as net die hergebruik van alledaagse weggooigoed. Jy moet die oorspronklike doel van die voorwerp buite rekening laat en met heeltemal nuwe oë daarna kyk. Maak iets moois vir jouself, jou ma of jou geliefde!
Lees verder
Kategorieë: NAWEEK PROJEKTE |

OOR LAPA

LAPA beteken "huis": huis van boeke - en veral Afrikaanse boeke.


LAPA publiseer boeke vir almal wat Afrikaans praat, maar laat ook nie ander tale agterweë nie.


LAPA ondersteun die plaaslike boek, skrywer en leser deur gehalteleesstof teen bekostigbare pryse te lewer.

 

Lees verder...

KONTAK ONS

WINKELURE:
 08:00 – 16:00 (Maandae tot Vrydae)

PRETORIA: 
Bosmanstraat 380, Pretoria
 012 401 0700
 086 720 1583
 lapa@lapa.co.za

 

Lees verder...