SOEK IN NUUS

RESEPTETerug
RSS

Oreo-kaaskoek

Gepos op...
Oreo-kaaskoek
Oreo-kaaskoek uit Soettand   KORS:  2 x 176g-pakkies Oreo-koekies 45ml gesmelte botter   VULSEL: 500g roomkaas 80ml strooisuiker 125ml suurroom 2.5ml sout 5ml vanieljegeursel 1 eier 1 x 176g pakkie oreo-koekies, grofgekap   VERSIERING: 125ml suuroom kakao   METODE: 1. Voorverhit die oond tot 160 grade en smeer 'n 20 cm losboomkoekpan  2.KORS: Meng die koekies en gesmelte botter in 'n voedselverwerker en pols tot alles goed gemeng is. Druk die kors op die bodem van die pan va...
Lees verder
Kategorieë: RESEPTE |

Sjokolade, grondboontjie en karameltert

Gepos op...
Sjokolade, grondboontjie en karameltert
Sjokolade, grondboontjie en karameltert UIT: Marilyn kuier en kook! Genoeg vir 10-12   BESTANDELE: 250 g sjokoladekoekies van jou keuse 125 g botter, gesmelt 380 g karamelkondensmelk 125 ml ongesoute grondboontjies, grofgekap 360 g donkersjokolade, fyngekap 160 ml room     METODE: 1. Maak die koekies in ’n voedselverwerker fyn en voeg die botter by. Roer tot goed gemeng. 2. Gebruik die agterkant van ’n metaallepel om die koekiemengsel eweredig oor die bodem van ’n 28 cm-losboom...
Lees verder
Kategorieë: RESEPTE |

Hoenderhappies

Gepos op...
Hoenderhappies
Hoenderhappies uit 50 Hoendergeregte 4-6 porsies   BESTANDELE: 600 g hoendermaalvleis 10 ml kerriepoeier 5 ml gerookte paprika 10 ml hoenderspeserye 250 ml graanvlokkiekrummels 80 ml kanola-olie         METODE: 1. Meng die hoendermaalvleis, kerrie, paprika, hoenderspeserye en die helfte van die graanvlokkiekrummels in ’n mengbak. 2. Rol ongeveer 30 ml van die maalvleismengsel in ’n balletjie. Herhaal met die res van die maalvleis en hou eenkant. 3. Strooi die res van die graan...
Lees verder
Kategorieë: RESEPTE |

Ham-en-kaaspasteitjies

Gepos op...
Ham-en-kaaspasteitjies
Ham-en-kaaspasteitjies uit Marilyn kuier en kook!  Genoeg vir 4   BESTANDELE:   1 x 400 g-rol skilferkorsdeeg (puff pastry), ontdooi soetrissiesous (sweet chilli sauce) dik skywe ham dik skywe mozzarella- of cheddarkaas 1 eierwit, geklits met 2 ml sout           METODE: 1. Voorverhit die oond tot 190 °C en smeer ’n bakplaat. 2. Rol die deeg in sirkels of vierkante uit op ’n meelbestrooide oppervlak. 3. Verf ’n lagie van die soetrissiesous oor die deeg en pak ’n paar skywe h...
Lees verder
Kategorieë: RESEPTE |

Bobotie-muffins

Gepos op...
Bobotie-muffins
UIT: Marilyn kuier en kook! (Marilyn Gantana, 2017) LAPA Uitgewers Bobotie-muffins Genoeg vir 6 (lewer 12)                               BESTANDELE: 1 ui, grofgekap 2 knoffelhuisies, fyngekap 15 ml gemmer, fyngerasper 500 g beesmaalvleis 25 ml kerrie 5 ml borrie 20 ml appelkooskonfyt 100 ml pitlose rosyne 125 ml beesvleisaftreksel 5 ml souspoeier (Bisto) 30 ml blatjang 1 sny brood, gekrummel lourierblare in stukkies gebreek   METODE: 1. EIERMENGSEL: Klits 2 eie...
Lees verder
Kategorieë: RESEPTE |

Vrugtekoek

Gepos op...
Vrugtekoek
Die feestyd is hier en dis alweer tyd vir lekker eet. Het jy al begin met jou kerskoek vir 2017? In 'Dagboek sonder grense' word daar elke maand heerlike resepte gedeel. September word hierdie vrugtekoek resep uit 'Smeul' gedeel.
Lees verder
Kategorieë: RESEPTE |

Soetsuur hoendervlerkies

Gepos op...
Soetsuur hoendervlerkies
Soetsuur hoendervlerkies uit 50 Hoendergeregte 4-6 porsies   BESTANDELE: 15 ml kanola-olie 1 ui, gerasper 2 knoffelhuisies, fyngekap 5 ml fyngerasperde gemmer 250 ml tamatiepuree 250 ml tamatiesous 125 ml balsamiese asyn 60 ml Worcestershiresous 125 ml bruinsuiker 2,5 ml rooipeper 5 ml suurlemoenpeper 250 ml water sout na smaak 12 hoendervlerkies   METODE: 1. Verhit die olie in ’n swaarboomkastrol en soteer die ui, ...
Lees verder
Kategorieë: RESEPTE |

Koffiekoekies

Gepos op...
Koffiekoekies
Koffiekoekies uit 101 kleinkoekies deur Nettie Cilliers
Lees verder
Kategorieë: RESEPTE |

Gestolde drielaagslaai uit 50 Boerekosgeregte

Gepos op...
Gestolde drielaagslaai uit 50 Boerekosgeregte
Ideale bykos saam braaivleis vir hierdie erfenisdag!
Lees verder
Kategorieë: RESEPTE |

VETKOEK uit 50 Boerekosgeregte

Gepos op...
VETKOEK uit 50 Boerekosgeregte
VETKOEK Doris Linde, Mimosa  BESTANDELE: 500 ml lou water 5 ml suiker 2,5 kg koekmeel 20 g (2 koevertjies) kitsgis 250 ml volroommelk 60 ml kookolie 15 ml sout olie vir diepbraai         METODE: 1. Meng die lou water en suiker en roer tot die suiker gesmelt het. 2. Meng 1 koppie van die meel met die kitsgis en voeg die suikerwater by. Laat dit 7 tot 10 minute lank staan. 3. Voeg die melk en 60 ml olie by. Voeg die res van die meel en die sout by en knie tot sag en elasties. Plaa...
Lees verder
Kategorieë: RESEPTE |
Page 1 of 2FirstPrevious[1]2NextLast

OOR LAPA

LAPA is ’n akroniem vir Lees Afrikaans, Praat Afrikaans. 


Ons publiseer hoofsaaklik Afrikaanse boeke, maar gee sommige titels ook in Engels uit.


Bekostigbare boeke vir elke ouderdomsgroep en smaak is LAPA se doelwit.

 

Lees verder...

KONTAK ONS

WINKELURE:
 08:00 – 16:00 (Maandae tot Vrydae)

PRETORIA: 
Bosmanstraat 380, Pretoria
 012 401 0700
 086 720 1583
 lapa@lapa.co.za

 

Lees verder...

ATKV Logo