SOEK IN NUUS

Pelgrimshoop boekbekendstelling

Gepos op ...
Pelgrimshoop boekbekendstelling

Kom geniet 'n kuier-aand saam met LAPA Uitgewers en Ronel Nel. 

Ronel Nel se boek - Pelgrimshoop word bekendgestel. 

 

Wanneer: 4 Mei 2017

Waar: Laughing Chefs, Soutpansbergweg 217, Rietondale 

Tyd: 18:30 vir 19:00 

 

Gratis toegang en kontantkroeg is beskikbaar. 

RSVP asb voor 1 Mei by doretv@lapa.co.za 

 

Gaan terug

OOR LAPA

LAPA is ’n akroniem vir Lees Afrikaans, Praat Afrikaans. 


Ons publiseer hoofsaaklik Afrikaanse boeke, maar gee sommige titels ook in Engels uit.


Bekostigbare boeke vir elke ouderdomsgroep en smaak is LAPA se doelwit.

 

Lees verder...

KONTAK ONS

WINKELURE:
 08:00 – 16:00 (Maandae tot Vrydae)

PRETORIA: 
Bosmanstraat 380, Pretoria
 012 401 0700
 086 720 1583
 lapa@lapa.co.za

 

Lees verder...