SOEK IN NUUS

HEMELBESEM 30 Maart

Gepos op ...
HEMELBESEM 30 Maart

LAPA Uitgewers, Valley FM, Expression session en Protea boekwinkel nooi jou na die bekendstelling van HEMELBESEM: GOD PRAAT AFRIKAANS. 

Datum: 30 Maart 

Tyd: 18:30, gehoor moet teen 19:00 sit. 

Plek: Die klein teater, Russelstraat, Worcester. 

 

Gaan terug

OOR LAPA

LAPA beteken "huis": huis van boeke - en veral Afrikaanse boeke.


LAPA publiseer boeke vir almal wat Afrikaans praat, maar laat ook nie ander tale agterweë nie.


LAPA ondersteun die plaaslike boek, skrywer en leser deur gehalteleesstof teen bekostigbare pryse te lewer.

 

Lees verder...

KONTAK ONS

WINKELURE:
 08:00 – 16:00 (Maandae tot Vrydae)

PRETORIA: 
Bosmanstraat 380, Pretoria
 012 401 0700
 086 720 1583
 lapa@lapa.co.za

 

Lees verder...