SOEK IN NUUS

Onderhoud met Leandra Naudé

Gepos op ...
Onderhoud met Leandra Naudé

Leandra Naudé skrywer van 'Reis deur die hart' vertel vir ons bietjie meer oor skrywers en boeke waarvan sy hou!

 

- Watter drie skrywers se boeke sal jy graag met vakansie wou saamneem?

Nora Roberts, Chanette Paul en Diana Gabaldon.

 

- Watter drie skrywers het jou die meeste beïnvloed?

Eleonor Baker, Chanette Paul en Dalene Matthee.

 

- Wat is die interessantste boek wat jy hierdie afgelope jaar gekoop het?

“The Book Thief” deur Markus Zusak.

 

 

 

 

 

- Wat is jou vyf gunstelingboeke ooit?

Net vyf??? “Verspeelde werklikheid” deur Eleonor Baker, “Kringe in die bos” deur Daleen Mathee, Die Arkady Renko-reeks van Martin Cruz Smith, “If tomorrow comes” van Sidney Sheldon, “Lord of the Rings” van J.R.R. Tolkien en die Harry Potter-reeks deur J.K. Rowling en dan ook die Will Trent-reeks van Karen Slaughter.

Gaan terug

OOR LAPA

LAPA is ’n akroniem vir Lees Afrikaans, Praat Afrikaans. 


Ons publiseer hoofsaaklik Afrikaanse boeke, maar gee sommige titels ook in Engels uit.


Bekostigbare boeke vir elke ouderdomsgroep en smaak is LAPA se doelwit.

 

Lees verder...

KONTAK ONS

KANTOORURE:
 08:00 – 16:00 (Maandae tot Vrydae)

PRETORIA: 
Bosmanstraat 380, Pretoria
 012 401 0700
 086 720 1583
 lapa@lapa.co.za

 

Lees verder...

ATKV Logo