Registreer |

Teken in

Gebruikernaam:
Wagwoord:
Onthou my op hierdie rekenaar

   Wagwoord vergeet

Nuut op die LAPA-webtuiste?


Klik hier om te registreer
  Inkopiemandjie
My eerste atlas: 'n Wêreldatlas vol asemrowende feite
My eerste atlas: 'n Wêreldatlas vol asemrowende feite
Wendy Maartens
In watter land kan jy ongeveer 700 verskillende tale hoor? Waar ry die ministers soms met fietse parlement toe? Watter land is so groot dat dit sewe dae per trein neem om van oos na wes te ry? In watter Suid-Afrikaanse dorp het die polisie op kamele gery? Watter provinsie in Suid-Afrika is die grootste? Verken die... Lees Meer »
0 reviews Skryf 'n resensie
ISBN-nommer: 9780799350814  |  Sagteband  |  304mm x 228mm  | 92 bladsye
R159 .95
Kinder- en jeugboeke » Feiteboeke : My eerste atlas: 'n Wêreldatlas vol asemrowende feite (7+)
Topverkopers
Tussen stasies
Tussen stasies
Irma Joubert
As ’n Duitse wesie kom Gretl ná die Tweede Wêreldoorlog Suid-Afrika toe. Vir haar oorlewing, het Jakób Kowalski...
R214.95 Meer inligting
Driehoek
Driehoek
Sophia Kapp
Tien jaar nadat sy Potch se vervelige stof van haar voete afgeskud het, is Tessa terug. Maar sy is stukkend en moet van voor af probeer sin maak...
R234.95 Meer inligting
Ver wink die Suiderkruis
Ver wink die Suiderkruis
Irma Joubert
Sy is ryk John Woodroffe se dogter, Bernard Neethling ’n myner in een van haar pa se myne. Dalk nog een van die armblankes wat Kate...
R214.95 Meer inligting
Galop: Perdestories
Galop: Perdestories
Fanie Viljoen
Kom klim in die saal en maak jou gereed vir ’n wilde, avontuurbelaaide storierit! Hierdie versameling van dertien perdestories deur van...
R119.95 Meer inligting
Duinebesies
Duinebesies
Christien Neser
Elle kan nie glo sy moet die Desembervakansie saam met haar oom Eddie en sy navorsingspan Namibië toe gaan terwyl hulle goggas vang nie....
R119.95 Meer inligting
Nuwe vrystellings
Seisoen van lig en donker
Seisoen van lig en donker
Alta Cloete
In Cloete se sewende roman in die Geur- en Seisoen-reeks leer die driemanskap Liesel, Herman en Jennifer die donkerte van depressie en selfdood...
R214.95 Meer inligting
Ridder vir Jenny
Ridder vir Jenny
Vera Wolmarans
Jenny kies ’n houthuisie op Seehondbaai om haar eerste roman te gaan skryf. Sy vorder egter nie juis nadat sy en ’n te aantreklike...
R74.95 Meer inligting
Sanri Steyn 2: Die aliens oorkant die straat
Sanri Steyn 2: Die aliens oorkant die straat
Theresa van Baalen
Sedert sy in Raaiselfontein kom bly het, het Sanri haar eie koerant, Die Raaiselfontein Gazette, begin. Toe daar nuwe intrekkers oorkant die...
R79.95 Meer inligting
Soene, sonroom en seestrome
Soene, sonroom en seestrome
Nerine Ahlers en Alet Steenkamp
Lindie en haar vriendinne, beleef oudergewoonte hope opwinding in die Bergrif Meisieskool se koshuis. Maar toe Mia per ongeluk met ’n...
R119.95 Meer inligting
Tippie se bal
Tippie se bal
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde...
R19.95 Meer inligting
Praat saam
Sluit aan by ons sosiale netwerk