Registreer |

Teken in

Gebruikernaam:
Wagwoord:
Onthou my op hierdie rekenaar

   Wagwoord vergeet

Nuut op die LAPA-webtuiste?


Klik hier om te registreer
  Inkopiemandjie
Al die meisies hou van Divan Louw
Al die meisies hou van Divan Louw
Tania Brink
Om Divan Louw aantreklik te noem, is soos om te sê Mount Everest is hoog of Antarktika is koud - dis waar, maar dit vertel nie naastenby die hele storie nie. Dit sê byvoorbeeld niks van sy vierkantige ken wat hom soos 'n model in 'n parfuumadvertensie laat lyk nie. Dit sê ook niks oor die kleur van sy oë nie - geheimgroen,... Lees Meer »
1 reviews Skryf 'n resensie
ISBN-nommer: 9780799354959  |  Sagteband  |  137mm x 212mm  | 128 bladsye
R109 .95
Kinder- en jeugboeke » 13+ : Al die meisies hou van Divan Louw
Topverkopers
Driehoek
Driehoek
Sophia Kapp
Tien jaar nadat sy Potch se vervelige stof van haar voete afgeskud het, is Tessa terug. Maar sy is stukkend en moet van voor af probeer sin maak...
R234.95 Meer inligting
Brei saam met Vrouekeur 1: Serpe & Sjaals
Brei saam met Vrouekeur 1: Serpe & Sjaals
Christa Swanepoel
Brei saam met Vrouekeur bied handige wenke en inligting soos algemene benodigdhede, hoe om steke met die duimmetode op te tel, naaldgroottes en...
R64.95 Meer inligting
Suurlemoen!
Suurlemoen!
Jaco Jacobs
Gratis elektroniese Studiegids beskikbaar.  Daar is 'n paar basiese reels wanneer jy jou eerste band begin ... 1. Besluit...
R119.95 Meer inligting
Galop: Perdestories
Galop: Perdestories
Fanie Viljoen
Kom klim in die saal en maak jou gereed vir ’n wilde, avontuurbelaaide storierit! Hierdie versameling van dertien perdestories deur van...
R119.95 Meer inligting
Duinebesies
Duinebesies
Christien Neser
Elle kan nie glo sy moet die Desembervakansie saam met haar oom Eddie en sy navorsingspan Namibië toe gaan terwyl hulle goggas vang nie....
R119.95 Meer inligting
Nuwe vrystellings
Stiletto's van staal
Stiletto's van staal
Bernette Bergenthuin
Drie susters met Boere- en Italiaanse bloed beleef ernstige krisisse in hulle liefdeslewe. Meisies met staal in hulle stiletto’s laat...
R214.95 Meer inligting
Diere onder die son: Aktiwiteitsboek 2
Diere onder die son: Aktiwiteitsboek 2
Diere onder die son is ’n heerlike kinderaktiwiteitsboekie, saamgestel uit Vrouekeur se gewilde weeklikse kinderbladsy. Vian Oelofsen is...
R34.95 Meer inligting
Quick and tasty: Braai side dishes
Quick and tasty: Braai side dishes
Saamgestel deur Hendri Warricker
Niemand wil ure in die kombuis staan terwyl daar buite gebraai word nie. Hierdie boek sal jou help om die lekkerste bykosse te maak sonder om...
R49.95 Meer inligting
Plons
Plons
Fanie Viljoen
Henry kan sy geluk nie glo toe ’n vreemde meisie op ’n dag hul deurklokkie lui nie. Sy is baie mooi – met lang vlegsels,...
R89.95 Meer inligting
Quick and tasty: Tea time favourites
Quick and tasty: Tea time favourites
Saamgestel deur Hendri Warricker
Spending time with friends over a cup of tea is so civilised, but who wants to spend hours on eats that will be consumed in a jiffy? This guide...
R49.95 Meer inligting
Praat saam
Sluit aan by ons sosiale netwerk