Registreer |

Teken in

Gebruikernaam:
Wagwoord:
Onthou my op hierdie rekenaar

   Wagwoord vergeet

Nuut op die LAPA-webtuiste?


Klik hier om te registreer
  Inkopiemandjie

Boek

Vallei van melk en heuning
Vallei van melk en heuning
Riana Scheepers

Vallei van melk en heuning word opgedeel in seisoene en die produk wat op daardie tydstip op die plaas en uit die omgewing beskikbaar is. Dit sluit ‘n wye spektrum van resepte in: van geurige elke-dag-kos, tot uithaler gebak om enige gas mee te beïndruk. Maar altyd toeganklik, eerlik en onpretensieus. Tussendeur die resepte vertel Riana stories, en maak dié meer as net ‘n resepteboek, inderwaarheid ‘n inspirerende lekkerlees boek wat jy nie net in die kombuis gaan lees nie.

 
Ander boeke deur Riana Scheepers:
Topverkopers
Duinebesies
Duinebesies
Christien Neser
Elle kan nie glo sy moet die Desembervakansie saam met haar oom Eddie en sy navorsingspan Namibië toe gaan terwyl hulle goggas vang nie....
R119.95 Meer inligting
Driehoek
Driehoek
Sophia Kapp
Tien jaar nadat sy Potch se vervelige stof van haar voete afgeskud het, is Tessa terug. Maar sy is stukkend en moet van voor af probeer sin maak...
R234.95 Meer inligting
Vis en Tjips
Vis en Tjips
Jaco Jacobs
Watter soort ou breek by ’n akwarium in? En verf graffiti teen die muur? Of gooi bottels en ander gemors in die dolfyntenk? Kevin...
R99.95 Meer inligting
Tolbos
Tolbos
Irma Joubert
Katrien is ’n student tydens die politieke woelinge en die Voëlvry-toer wat Suid-Afrika in die tagtigerjare tref. En in die verre...
R234.95 Meer inligting
Suurlemoen!
Suurlemoen!
Jaco Jacobs
Gratis elektroniese Studiegids beskikbaar.  Daar is 'n paar basiese reels wanneer jy jou eerste band begin ... 1. Besluit...
R119.95 Meer inligting
Nuwe vrystellings
Marlet se droomman
Marlet se droomman
Bets Smith
Marlet se droomman weet blykbaar meer van haar donker geheim as wat sy gemeen het. En hy is ook nie wie sy gedink het hy is nie. Maar dit is nie...
R74.95 Meer inligting
Quick and tasty: Braai side dishes
Quick and tasty: Braai side dishes
Saamgestel deur Hendri Warricker
Niemand wil ure in die kombuis staan terwyl daar buite gebraai word nie. Hierdie boek sal jou help om die lekkerste bykosse te maak sonder om...
R49.95 Meer inligting
Quick and tasty: Lunchbox favourites
Quick and tasty: Lunchbox favourites
Saamgestel deur Hendri Warricker
Be the hero of the lunch box brigade with homemade energy bars, yummie vetkoek, biltong muffins and cheesecake bars for the sweet tooth....
R49.95 Meer inligting
Lekker en vinnig: Braai bygeregte
Lekker en vinnig: Braai bygeregte
Saamgestel deur Hendri Warricker
Niemand wil ure in die kombuis staan terwyl daar buite gebraai word nie. Hierdie boek sal jou help om die lekkerste bykosse te maak sonder om...
R49.95 Meer inligting
Crochet know how
Crochet know how
Karen Adendorff
Crochet know how is a guide to the basic techniques and stitches of crocheting, and also offers additional information on how to care for...
R154.95 Meer inligting
Praat saam
Sluit aan by ons sosiale netwerk